Danie Niehaus se eeste Afrikaanse album in sowat ses jaar het pas verskyn, enkele maande na die sukses van ‘n kersalbum met die titel Kerslantern.
Sleutelwoord Argiewe:Danie Niehaus
As jy eendag glo
Na ‘n paar jaar se blaaskans maak Amanda Luyt ‘n welkome terugkeer tot die plaaslike musiekbedryf met haar kraakvars CD As jy aan eendag glo.
Die Beste Afrikaanse Album in die Wêreld … Ooit
Die titel van dié album is ‘n groot aanspraak om te maak en daar sal lank gestry kan word oor of die 42 nommers regtig die beste is wat daar is.
