Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Sleutelwoord Argiewe:Eben Genis
Teer
Ná die sukses van Altyd Jonker verlede jaar, snoer regisseur Jaco Bouwer en aktrise Nicola Hanekom weer kragte saam.
Broers
Broers belig die verwikkelde verhouding tussen Anton Tsjechof, een van die grootste dramaturge van alle tye, en sy disfunksionele familie.
