Die vierde aflewering van die Francios Toerien Show bestaan uit verskeie skreeusnaakse komediesketse.
Sleutelwoord Argiewe:Esther von Waltsleben
Raponsie – ‘n Poppekas
Raponsie word in ‘n toring opgesluit deur ‘n nare heks wat haar van almal wil weghou.
Jan en die Boontjierank
Spektrum en Stercus produksies, twee gevestigde produksiehuise, span weer saam om die sprokie, Jan en die Boontjierank, op die planke te bring.
Sand en sproei vir Francois en Nicole
Akteurspaar Francois Toerien en Nicole Holm speel Suid-Afrikaanse verhoë aan die brand.
