Die gort is gaar oor die regering skoolhandboeke wil beperk tot een per vak.
Sleutelwoord Argiewe:Franschhoekse Letterkundefees
#FranLitFest R100 on the Road to Hope
Marianne Thamm kyk na waarom Sonja Kruse met R100, ’n rugsak en ’n diep geloof in die barmhartigheid van mense gaan duimgooi het oor die hele Suid-Afrika heen.
#FranLitFest The Gangs of South Africa
Charles van Onselen en Jonny Steinberg bespreek die boeiende geskiedenis en stories van Suid-Afrika se bendelede.
#FranLitFest Poetry: Reading to Remember
Alexandre Matthews vra hoekom dit belangrik is dat kinders gedigte memoriseer op skool.
Tom Waits For No Man
Die kunsuitstalling, Tom Waits For No Man, met werke van meer as 100 Suid-Afrikaanse kunstenaars is van 8 tot 29 Mei by die kunsgalery van die Universiteit van Johannesburg.
Pieter-Dirk Uys in Cabaret
Pieter-Dirk Uys gee Bambi Kellermann ‘n slag die kalklig en saam met Godfrey Johnson raak Franschhoek Berlyn in die 1930’s.
The technology tsunami
Arthur Goldstuck van Worldwideworx en omroeper Simon Dingle praat oor alles wat jy moet weet van die nuwe tegnologie revolusie en die toekoms van die boek.
The in-between 80’s
Ndumiso Ngcobo wonder saam met Denis Beckett, Azad Essa en Elaine Proctor oor die generasie wat groot geword het tydens die laaste stuiptrekkings van apartheid.