Pionier: die Liedkuns van S. le Roux Marais, is ’n biografiese liederuitvoering wat die gehoor saam neem op ’n reis deur Stephanus le Roux Marais (1896-1979) se lewe en liedere.
Sleutelwoord Argiewe:Jose Dias
Die musiek van Braam du Toit
Hierdie eenmalige program sluit onder andere musiek in uit die teaterproduksies Land van Skedels, Balbesit, Die Kortstondige Raklewe van Anastasia W. en ook die bekroonde opera, Poskantoor.
Nokturne – Magdalene Minnaar & José Dias
Musiek van die nag. Beeldskone, beeldryke en bekende klassieke musiek opgetower deur die wonderlike klanke van Magdalene Minnaar en José Dias.
#aardklop13 Waansin
Ná die sukses van Vuurvoël en Amore is Biblioteek Musiekproduksies terug met ’n hartstogtelike mosaïek-opera.
Con Spirito konsert
Die bekende violis Suzanne Martens en die opwindende jong pianis Jose Dias is die volgende musici wat op Vrydag 18 Mei on 20:00 in die derde kamermusiekkonsert van Con Spirito se konsertreeks optree.