‘n Splinternuwe CD – Nagkantoor – met die musiek van Koos du Plessis is pas in die handel uitgereik.
Sleutelwoord Argiewe:Koos du Plessis
So onthou ons Koos du Plessis – 20 jaar later …
So onthou ons Koos du Plessis het onlangs verskyn en is ‘n huldeblyk deur verskeie kunstenaars aan die ontslape sanger en digter.
Johannes sing Koos du Plessis
Koue wintersaand. ‘n Glasie Hanepoot en ‘n knetterende kaggel. Dán klap jy die cd-speler nader en laat JK (Johannes Kerkorrel) jou wegvoer op ‘n epiese Koos du Plessis-vlug.
