Vlug van die Seemeeu is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1972 uitgereik is.
Sleutelwoord Argiewe:Koos Roets
Pappa Lap: ‘n Verhaal van ‘n pa en sy dogter
‘n Afrikaanse rolprent van 1971 wat die verhouding tussen ’n arm wewenaar en sy 17-jarige dogter ondersoek.
Geheim van Nantes
Geheim van Nantes is ’n Afrikaanse rolprent wat op 24 November 1969 vrygestel is.
Erfgenaam
Erfgenaam is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1971 deur Quadro Films uitgereik is.
Nuwe Koos Roets fliek se lokprent bekendgestel
Die amptelike lokprent vir die nuwe Koos Roets film, Hoener Met Die Rooi Skoene, is pas bekendgestel.
Hoener met die rooi skoene
Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie. Ook nie ‘n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets.
‘n Pawpaw Vir My Darling – die fliek
Die amptelike lokprent vir die fliek, ‘n Pawpaw Vir My Darling, Jeanne Goosen se roman, wat deur die rolprentmaker Koos Roets in ‘n fliek omskep is, is onlangs bekendgestel.
