Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Mitzi Kaalsen

Gedigte van Mitzi Kaalsen

Die koning was heimlik verlief
Op die diensmeisie in sy paleis

Gepubliseer deurRoekeloos04/10/201030/06/2020Gepubliseer inGedigteSleutelwoorde: Mitzi Kaalsen2 Kommentare op Gedigte van Mitzi Kaalsen

My lewe is ‘n storie … slot

Die langverwagte verhoor is uiteindelik verby! Ek voel tans eintlik lam en moeg soos wat dae lank se stress en spanning bietjie-bietjie uit my spiere padgee.
En wat ‘n verhoor! Picture this:

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Mitzi KaalsenLos kommentaar op My lewe is ‘n storie … slot

My lewe is ‘n storie … 3

Rooiwyn! Rooiwyn! O, Rooiwyn! Ander mense word wakker met ‘n hoofpyn en geen gewete nie, bloot omdat hulle niks van die vorige aand kan onthou nie! Nee, nie ek nie. Word wakker met ‘n vreeslike dors en dan begin elke ding in my brein terugspeel.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Mitzi KaalsenLos kommentaar op My lewe is ‘n storie … 3

My lewe is ‘n storie … 2

Die dag draal omtrent stadig verby. Nie eers lus om my ma te bel nie – dis bad. En geen wonder ek verloor nie gewig nie. McDonalds, KFC, Romans Pizza – hulle almal kan ek van my kantoor af sien.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Mitzi Kaalsen2 Kommentare op My lewe is ‘n storie … 2

My lewe is ‘n storie …

Ek is positief. Ek is positief. So probeer ek my brein manipuleer om net beter te voel, maar die dekselse koue vries elke poging van my mond om by my brein uit te kom. Dis al ‘n week dat ek so voel.

Gepubliseer deurRoekeloos13/01/200908/02/2017Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Mitzi KaalsenLos kommentaar op My lewe is ‘n storie …

Onlangse Bydraes

  • Gedigte van Deslin Fortuin
  • Twee Klein Oseane
  • Doringdraad Daisies
  • Sluk My Heel In
  • Sonder Onderbroeke – Wat wil jy hê?

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater – Roekeloos.co.za oor Vlerksleep by Innibos
  • Danie oor Under Cover
  • Sopnat oor Under Cover
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier