Quintus van Rensburg het vanjaar sy 13de KKNK bygewoon.
Sleutelwoord Argiewe:Nicola Hanekom
Wie was David de Lange?
David de Lange het veral musiek gemaak vir diegene wat net vermaak wou word met lekker musiek.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Teer
Ná die sukses van Altyd Jonker verlede jaar, snoer regisseur Jaco Bouwer en aktrise Nicola Hanekom weer kragte saam.
