Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van ’n ekskollega begin ondersoek, is dit vinnig duidelik dat hier veel meer as net ’n dwelmverwante verdwyning skuil.
Sleutelwoord Argiewe:Queillerie
Atropos
Soos die draad van die menslike lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, só verloop hierdie debuutdigbundel van herinneringsgedigte oor die jeug deur verse oor liefdeswedervaringe.
Split
Dis die jare sewentig aan die Rand. Die Barnard-gesin trek gedurig rond; van die Hoëveld tot die Laeveld; tussen Johannesburg se Triomf en Brixton – enige plek waar ’n mens oor kan begin.
Dis als behalwe prul
Henry Cloete het hoë standaarde met sy moderne en uitdagende debuutbundel gestel.
Wonderboom
In die Wes-Kaap sit tiran Albino X op sy Vergelegen-troon.
Leiboom
In hierdie debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironieë en veral ons ervaring van kontraste in die natuur en in onsself, soos dié van groei en aftakeling, intens menslik.
Judaskus
Menslike beendere word gevind op ’n stortingsterrein, en skielik moet speurder Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede.
Anderkant die spieël
Anderkant die spieël is ’n storie vir elke vrou wat al gewonder het hoekom sy nou eintlik haar tee swart en bitter drink as soet en melkerig soveel lekkerder is.
Slagyster
Carl het afgetree op sy splinternuwe olyfplaas in die Karoo. Hy’s klaar met polisiemol-dwelmhandel en die skadulewe … totdat sy voormalige bevelvoerder daar opdaag met ’n versoek …
Noot vir dood
Een van die grootste name in Afrikaanse musiek. ’n Obsessiewe aanhanger. ’n Skinderjoernalis met ’n giftige pen.
