Die Leo’s

Pa Ben is op sy sterfbed omring deur sy gesin. Maar Ben het besluit waddehel, hy’t lank genoeg sy mond gehou vir sy vroutjie en kinders en so kry 40 jaar se frustrasie ’n stem. Rita, sy vrou, sit en blaai deur stapels huisversieringstydskrifte. Dogter Lisa sukkel nog om haar eks-man uit haar kop te kry (die tequila help darem bietjie) en Koert, die goue seun, is al een wat sy lewe onder beheer het.
Oënskynlik.

Met: Sandra Prinsloo, Tobie Cronjé, Erica Wessels, Jacques Theron, Gideon Lombard en Petro van den Heever
Vertaling en regie: Hennie van Greunen
Teks: Nicky Silver
Musiek: Pedro Kruger

* Debuut *

KKNK 2013

Afr. Geen o/16

120 minute | R100 | SANW-ouditorium, Oudtshoorn | 30 Maart 09:00 31 Maart 09:00

Sluit aan by die Gesprek

3 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply