Diamantstad Sterreweg 2014
Roekeloos
20 Augustus
Roekeloos
20 Augustus
Die Diamantstad Sterreweg-toekennings is ‘n jaarlikse instelling by die Gariep Kunstefees om helde van die Suid-Afrikaanse kunste-, toneel- en musiekbedryf te vereer vir hul bydrae tot die bevordering en vooruitstrewing van die uitvoerende kunste.
Vanjaar word David Kramer, Theuns Jordaan en Louis van Niekerk se handpalms in sement afgedruk en verewig in die fondasies van die Diamantstad. Almal is welkom om hierdie spesiale geleentheid by te woon.