Skuldeiser,
Roekeloos,
11 Februarie 2015.
Roekeloos,
11 Februarie 2015.
In ‘n wêreld waarin almal gevaarlik en bewapend is, is 90 minute oorgenoeg om ‘n huwelik te verwoes.
Seksuele manupilasie word kwistig ingepan in ‘n magstryd tussen geslagte met romantiese verhoudings as teelaarde van verraad, pyn en wraak. Dis ‘n slagveld van skuld en onreg, wat jy net met ‘n sin vir humor kan oorleef.
Met: Anna-Mart van der Merwe, Andre Odendaal en Stiaan Smith
Vertaling en regie: Ilse van Hemert
Teks: August Strindberg
Verwerking: David Greig
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R 120
Plek: kykNET Hoërskool Stellenbosch
Datum: 11 en 13 Maart 11:00 | 12 en 14 Maart 20:30