Roekeloos,
12 Februarie 2015.
Liefde. ‘n Vrou soek daarna. ‘n Man probeer dit vermy. Nog iemand weet nie wat dit is nie.
‘n Ander verskans haarself daarteen. Elk op ‘n eie wentelbaan, soos ‘n maan. Op ‘n vooraf-bestemde koers. En wat dan ontspoor. Kantel. Uitgeslinger word in ‘n kosmos van gevaarlike geheime.
‘n Onthutsende stuk wat jou nie onaangeraak sal laat nie.
Met: Louis van Niekerk, Wilna Snyman, Nicola Hanekom, Wilhelm van der Walt en Greta Pietersen
Regie en ontwerp: Christiaan Olwagen
Teks: Alice Birch
Vertaling: Saartjie Botha
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 80 minute
Kaartjies: R 120
Plek: kykNET Fismer, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 14:30 en 20:00| 12 – 14 Maart 11:00

Lewer kommentaar