Die gewilde Afrikaanse sanger Eugene se splinternuwe enkelsnit, “Kom Ons Word Saam Oud”, is ’n roerende liefdeslied wat die skoonheid van ware, blywende liefde vier.
Outeur Argiewe:Roekeloos
Orpheus in Woodstock
Die bekroonde choreograaf Veronica Paeper neem Jacques Offenbach se klassieke operette Orpheus in the Underworld en gooi dit sonder enige skuldgevoel in ’n 1920’s nagklub met genoeg skurke en chaos wat dit soos ’n Kaapse munisipale vergadering laat voel; en eenkant by die kroeg is die gode besig om op skuld te drink.
“Sommer So”
Met sy nuutste enkelsnit, “Sommer So”, bewys Wouter van de Venter weer dat eerlike,
reguit Afrikaanse musiek steeds diep kan tref.
“Ek is Meer”
Vita Lu (Vee-ta Loe) se jongste is ’n kragtige rock-verwerking van haar vorige komposisie “Vuurlelie” en is opgeneem deur die talentvolle sanger Leo Sonskyn.
“By die môrester se punt”
Met sy nuutste enkelsnit, “By die môrester se punt”, nooi JJ Stephens luisteraars uit na ’n stil, reflektiewe ruimte waar verlede en toekoms mekaar ontmoet.
“Lorrie man”
Anton Myburgh stel sy splinternuwe enkelsnit, “Lorrie man,” bekend – ’n roerende huldeblyk aan die ikoniese vragmotorbestuurders wat Suid-Afrika se paaie aandurf en die land aan die beweeg hou.
Giggel oor plaaslike trauma
Terwyl almal in die omgewing swemlesse neem vir oorlewing, is daar ’n ander tipe histerie wat by die Baxter heers.
“Lig bly lig”
In ’n tyd waar nuusopskrifte swaar dra en baie mense stil-stil hul eie storms trotseer, bring Arno Jordaan ’n lied wat soos ’n sagte hand op die skouer voel.
Beweeg. Die ware kuns van oorleef.
Of dit finansieel, professioneel, emosioneel, sosiaal of bloot ’n gekneusde selfbeeld is, op elke gebied is die aanslae meer gereeld en harder as ooit! Nataniël bekyk hierdie dilemma met insiggewende, skreeusnaakse en verrassende gevolgtrekkings en deel dan sy Tien Goue Reëls Vir Oorlewing.
Klawer – Rocco de Villiers
Met sy geliefde klaviertreffers, oud én nuut, en die bekendstelling van sy nuwe boek, KLAWER, neem Rocco de Villiers die gehoor op ’n reis deur die klein, kleiner en kleinste dorpies van Suid-Afrika.
