Die Afrikaanse musiekbedryf kry ’n vars dosis energie met Brandon Miles se nuutste vrystelling, “DNA” – ’n liedjie wat gemaak is om mense op hul voete te kry en weer die vreugde van dans te laat herontdek.
Outeur Argiewe:Roekeloos
“Vuurpyl”
Bekroonde aktrise en sangeres-liedjieskrywer Marleé van der Merwe stel haar nuutste enkelsnit, “Vuurpyl,” bekend – ’n vuurwarm snit wat die kragtige oomblik vasvang wanneer ’n lank-verborge droom uiteindelik vlam vat.
“Saam Jou”
Die liedjie, “Saam Jou”, is die begin van ’n reeks Hugh Lynn vrystellings wat uiteindelik saam ’n volledige album sal vorm.
To Whom This May Concern, World Tour
Na die onlangse aankondiging van die wêreldtoer, is aanhangers regoor die wêreld, insluitend Suid-Afrika, verheug oor die koms van die bekroonde R&B- en neo-soul-sangeres en liedjieskrywer Jill Scott.
Magda en Erhard
Magda en Erhard Louw besluit om die pad te vat en die verhoog te betree, so naelkouend en mompelend soos net hulle kan.
“Jy Weet Net Hoe”
HoutSnaar stel ’n splinternuwe enkelsnit, “Jy Weet Net Hoe”, bekend – ’n vars en energieke vrystelling wat ’n nuwe hoofstuk vir die groep inlui.
Die jaar, 10
2016 het nou al ‘n dekade gesien.
Hou jy ook van ’n Malmesbury bry? Want dan het jy dalk net “Moeilikheid”
Julanie J se nuutste enkelsnit is “Moeilikheid”.
Lankal te laat
Met sy eerste Afrikaanse vrystelling, “Lankal te Laat”, betree Dian Roux ’n nuwe hoofstuk – nie net in sy loopbaan nie, maar ook in sy persoonlike verhaal.
GRYP ELKE grasHOLM
Desperaatheid laat jou na grashalms gryp.
