Die tweede kind van moeder C,
‘n gebore sonderling,
loer in die skermer na die kol
Outeur Argiewe:Roekeloos
Hokaai Hokaai
Anton Goosen skryf: “Hokaai hokaai” handel oor liefde, lig en hoop omdat dit simbolies die essensie van menswees is, Die romantiese agtergrond is die Karoo: die Seweweekspoort in die Klein Swartberg en Toorkop naby Ladismith. Bo in die berg brand ‘n liggie van liefde om die vryersklong op sy wit perd te lok …
Môre sal die son weer skyn
Billy Paulson is ʼn veelsydige persoon wat bekend is vir sy bydraes as sanger, liedjieskrywer, gemeenskapsaktivis, motiveringspreker en eiendomsagent.
Gé Korsten Fees by die Voortrekker Monument
Lefra Produksies bied ’n wonderlike Gé Korsten Fees aan by die Voortrekker Monument in Pretoria op Saterdag, 27 Junie 2026. Die Fees skop af om 11:00 met gaskunstenaars Ruan Josh, Mari Bosman en Francois van Rensburg. Liewe Heksie kom die kinders vermaak met die volle produksie, LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM. Die Gé Korsten Fees word …
Klassiek ontmoet Pop by Emperors Palace
Wat gebeur wanneer opera en pop, klassieke elegansie en moderne energie, op dieselfde verhoog ontmoet?
Pictures for piano 2
‘n Film deur Diek Grobler en musiek deur Wessel van Wyk.
“Ek En Jy Bly Oor”
“Ek En Jy Bly Oor” is Lu-Anél, se nuutste enkelsnit.
Odette het probleme, maar sy dans ‘n barshou
Cape Ballet Africa keer terug na die Teatro by Montecasino met nóg ’n klassieke emosionele krisis: Swan Lake.
“Tussen Hemel en Hel”
Jeremy James se “Tussen Hemel en Hel” is ’n kreet van volharding en deursettingsvermoë, en dra uiteindelik ’n diep boodskap van hoop.
‘n Plaas in die Sederberge
Die gevoel van sand in my oë en die droë wollerige tong bevestig dat ek nie eintlik ‘n drinker is nie. Ten minste nie ‘n heavy drinker nie. Goed, darem nie ‘n volslae alkie nie.
