Die vuur brand al hoog en gepas kom die biltong en aarbeie op die koffietafel.
Outeur Argiewe:Estelle De Wet
Dis logies
“Bietjie Cokies kyyyy … ?” vra my driejarige kleindogter singerig.
Die donker ure
Die ingepropte foon uiter ‘n wanhopige laaste piep. Die televisie sluk haar tong …
Boer maak ‘n plan
Ek erken. Wanneer ek ons nuwe buurvrou haar man in ‘n kinderwaentjie sien rondstoot, knip my oё ‘n paar keer in ongeloof.
Die ooievaarstee
In die vroeë oggendure al kon die swaarbelaaide hemelruim dit nie meer inhou nie … dit sous skape en koeie.
Harde bene
Die Vrystaatse dorpie is kerkstil wanneer ek so skuins na elf die oggend inry … amper deurry. Maar dan hét Kersdag mos sy eie ongeëwenaarde rustigheid. ‘n Heilige kalmte.
‘n Noue ontmoeting
Sy eet Franse uiesop. Veg met die lang, geel kaasdrade. Steek dan die soplepel diep af. Drink gretig die dun, bruin sop. Bemeester dan die kuns en draai die taai kaas om en om en om die lepel.
Voet in mond
Praat jy ook partykeer sommer net? Sonder te veel denke … maar met goeie bedoelinge.
Wit leuentjies
“As tannie Nana dalk vandag bel, sê tog net Mamma is besig. Of uit. Of iets,” vra my ma ons kinders. Ja, sy’t ons maak jok. Nie dat sy daarvan gehou het as ons leuens vertel nie.
Die feesmaal
Die huis slaan my asem weg. Dis tydskrif mooi. Regte bome vol fyn, wit liggies in die yslike ingangsportaal. Fonteine en watervalle. Poele vol lewendige visse. Lyk soos ‘n plek uit Top Billing.
