In ’n koel-lawend bergpoel
hoog teen die berg se hang
rangskik ek goue liefdeskrale
in lowergroen mos vasgevang
Outeur Argiewe:Evelyn Van der Merwe
Geluk by die ongeluk
Die son bak al klaar ongenadiglik toe Emma haar splinternuwe liggroen Corolla voor die winkel parkeer en seker maak die handrem is op.
Wat ‘n vangs
Terwyl die eendstert punt in die wind rustig duik vir kos op die dam, speel die kleintjies in die vlakwater en skep met handgemaakte nette die kleinvissies teen die kant.
Hoekom niemand luister nie
Die swaarvoertuig kom met skreeuende bande tot stilstand in die hoofstraat. Sirenes loei en mense skarrel rond.
Donkie met vuur onder die alie
Wie kan nog onthou hoe ons veertig jaar plus gelede moes warmwater prakseer?
Geheueverlies
So dertig jaar gelede moes Esmeralda noodgedwonge ’n rugspesialis besoek omdat die pyn ondraaglik geword het in haar rug. Op ’n skaal van 1 tot 10 was dit 15.
Kuikenmoord
Die gedreun van die trok wat die piepende kuikens kom aflaai verbreek die stilte op die plaas.
Katastrofes
Dis vroeg een Maandagoggend en almal skarrel om klaar te maak vir skool en werk.
Gekaap deur ’n helikopter
Een sonnige oggend terwyl ek my pragtige tuin versorg en ‘n ogie oor die kinders hou waar hulle die karp broodjies voer in die plaasdam, hoor ek die bekende zoemgeluid van die lemme van ‘n helikopter.
Vat so! Jou feeks!
Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld.