Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Evelyn van der Merwe

Gedigte van Evelyn van der Merwe

In ’n koel-lawend bergpoel
hoog teen die berg se hang
rangskik ek goue liefdeskrale
in lowergroen mos vasgevang

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe22/03/201722/03/2017Gepubliseer inBoeke, GedigteSleutelwoorde: Evelyn van der Merwe7 Kommentare op Gedigte van Evelyn van der Merwe

Geluk by die ongeluk

Die son bak al klaar ongenadiglik toe Emma haar splinternuwe liggroen Corolla voor die winkel parkeer en seker maak die handrem is op.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe21/11/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der MerweLos kommentaar op Geluk by die ongeluk

Wat ‘n vangs

Terwyl die eendstert punt in die wind rustig duik vir kos op die dam, speel die kleintjies in die vlakwater en skep met handgemaakte nette die kleinvissies teen die kant.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe04/11/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der MerweLos kommentaar op Wat ‘n vangs

Hoekom niemand luister nie

Die swaarvoertuig kom met skreeuende bande tot stilstand in die hoofstraat. Sirenes loei en mense skarrel rond.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe20/10/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der MerweLos kommentaar op Hoekom niemand luister nie

Donkie met vuur onder die alie

Wie kan nog onthou hoe ons veertig jaar plus gelede moes warmwater prakseer?

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe11/09/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der MerweLos kommentaar op Donkie met vuur onder die alie

Geheueverlies

So dertig jaar gelede moes Esmeralda noodgedwonge ’n rugspesialis besoek omdat die pyn ondraaglik geword het in haar rug. Op ’n skaal van 1 tot 10 was dit 15.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe15/08/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der Merwe1 Kommentaar op Geheueverlies

Kuikenmoord

Die gedreun van die trok wat die piepende kuikens kom aflaai verbreek die stilte op die plaas.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe15/07/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der Merwe2 Kommentare op Kuikenmoord

Katastrofes

Dis vroeg een Maandagoggend en almal skarrel om klaar te maak vir skool en werk.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe20/06/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der MerweLos kommentaar op Katastrofes

Gekaap deur ’n helikopter

Een sonnige oggend terwyl ek my pragtige tuin versorg en ‘n ogie oor die kinders hou waar hulle die karp broodjies voer in die plaasdam, hoor ek die bekende zoemgeluid van die lemme van ‘n helikopter.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe29/05/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der MerweLos kommentaar op Gekaap deur ’n helikopter

Vat so! Jou feeks!

Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe06/05/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Dorothy Kamenshek, Evelyn van der MerweLos kommentaar op Vat so! Jou feeks!

Onlangse Bydraes

  • Hou my dop
  • Almost Sex Jokes
  • Lumanyano Mzi terug in SA met nuwe album
  • Barry Hilton ook by Kultura Fees
  • “Engel aan my sy”

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Roekeloos oor Motorwoordeboek
  • Lourens Bosman oor Motorwoordeboek
  • Liedjieboer op toer – Roekeloos.co.za oor Anton Goosen bekoor bewonderaars met nuwe album
  • Zoé neem luisteraars op ‘n persoonlike reis – Roekeloos.co.za oor Zoé is verlief en verlore
  • Fer oor Gedigte van Amelia Rootman

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier