Dr. Lizelle Grobler, ‘n bekende kenner in forensiese ondervragings, is ‘n forensiese psigofisioloog, profileerder en geesteskundige. Nadat sy haarself as ‘n leier in die veld gevestig het, het sy oorgeskakel van praktiese veldwerk na die rol van opleier en mentor, wat haar kundigheid met die volgende generasie deel. As ‘n toonaangewende kenner in gesigsprofilering, lyftaal …
Kategorie Argiewe:Aardig
Híerdie tiener praat mét tieners
Daar is talle motiveringsprekers en lewensafrigters wat graag oor tienersake gesels, maar nie elke dag in die skoene van ‘n tiener stap nie.
Christmas Wonderland
Kom deel hierdie boeiende musikale viering van die feesmaand met spesiale vriende en familie. Vreugde en nostalgie kom saam met ou tradisionele Kersliedere en nuwe komposisies.
Kakkest Dorpie Van Die Jaar
Kakkest Dorpie Van Die Jaar
Sit bietjie handjie by
Daar is ‘n Japannese organisasie, White Hands, wat “masturbasie hulp” bied vir mans met gestremdhede wat nie fisies kan masturbeer nie as gevolg van verlamming, spieratrofie, serebrale gestremdheid of ‘n ongeneeslike siekte.
Cobus Visser vereer met gesertifiseerde professionele spreker-toekenning
Cobus Visser, ’n bekende Suid-Afrikaanse skrywer, spreker, afrigter, fasiliteerder, lewensafrigter, en vuurloop-instrukteur, is onlangs bekroon met die gesogte Certified Speaking Professional (CSP)-toekenning deur die Virtual Speakers Association International (VSAI). Cobus is een van net 12 Suid-Afrikaners wat hierdie toekenning al ontvang het.
Innerlike bemagtiging van vroue: Breek fisiese en geestelike grense
Terwyl ons die merkwaardige prestasies van vroue erken, is dit noodsaaklik om ook kennis te neem van die uitdagings wat dikwels hulle algehele welstand beïnvloed.
Magriet Groenewald die een om mee te gesels met haar sukses met SA se vrouens
Die betowering van ’n vrou wat haar waarde besef is lewensveranderend en dít is wat Magriet Groenewald haar passie gemaak het – om vroue, en veral vroulike entrepreneurs, te help om hul stem te vind en só die wêreld te verander; een besigheid op ’n slag.
Tiener vs Ouer: Wenke vanuit ‘n tiener se oogpunt – hoe om jou tiener beter te verstaan
Tienerwees is ’n uitdagende tyd – vir kinders én ouers. Sosiale media inhoudskepper en tienerrolmodel, Hildegard Havenga, deel ’n paar wenke met ouers om hulle te help om die tiener in hul huis beter te verstaan.
Bewusmaking van hemofilie
Die bekende Suid-Afrikaanse spreker, lewensafrigter, fasiliteerder en vuurloopinstrukteur, Cobus “die Viking” Visser, wil dié maand help om die kollig op hemofilie, ’n seldsame genetiese afwyking waarin die bloed nie op ’n tipiese manier stol nie, te skyn.
