Die polisie verwyder 60 000 mense uit hul huise in Sophiatown, Johannesburg en dwing hulle om te gaan woon in Meadowlands.
Kategorie Argiewe:Aardig
7 Februarie
Die Afrikaanse komponis Danie Bosman gebore.
26 Januarie
Die wêreld se grootste diamant, die Cullinan, naby Pretoria.
20 Januarie
Die 3500 jaar oue obelisk, Naald van Cleopatra kom in Londen aan uit Alexandrië in Egipte.
18 Januarie
Eugene Ely voer die eerste landing op ’n vliegdekskip uit.
Koue sokker
Die ten volle lugversorgde Dallas Cowboys Stadium in die VSA gebruik meer elektrisiteit op een dag as die hele (5,1 miljoen) bevolking van Liberië.
Wat byt nou?
Die byt van die spinnekop kan ’n pynlike ereksie veroorsaak.
13 Januarie
Jan van Riebeeck teken aan dat die eerste koring in Suid-Afrika geoes is.
Jannie du Toit – Doep is nie dood nie
Die verhoogproduksie Doep is nie dood nie bevat ‘n formidabele versameling liedjies en tekste van wyle Koos du Plessis.
Speel gholf in Mauritius saam met van die land se gewildste sportsterre
Mauritius is ’n ware paradys en die ideale vakansiebestemming. Om gholfspelers die geleentheid te gee om ’n paar van hierdie eiland se uitmuntende gholfbane eerstehands te ervaar, bied World Leisure Holidays (WLH), in samewerking met Beeld, volgende jaar ’n weeklange gholftoernooi in Mauritius aan.
