Die besittings van Piet Retief en sowat 100 man wat in Februarie deur Dingaan se krygers vermoor is, word vir sowat R900 op veiling verkoop.
Kategorie Argiewe:Aardig
Die Girls Gaan Groot Vanaand
Julanie J het geen bekenstelling meer nodig nie.
3 Desember
Dr. Chris Barnard plant die eerste hart oor in die Grootte Schuur-hospitaal in Kaapstad.
Is dit die moeite werd om jou Instagram-rekening te verifieer?
Instagram-verifikasie was nog altyd ’n gesogte statussimbool wat net vir bekende en invloedryke persone beskore was.
CTAF spog met Kaapstad se opkomende visuele kunstenaars
Die Cape Town Arts Festivals (CTAF) is opgewonde om die bekendstelling van die Shine Visual Arts Exhibition aan te kondig, as deel van die komende feestelikheid.
Gebruik profilering om jou span na nuwe hoogtes te lei
Vir ’n besigheid om regtig suksesvol te wees, moet die personeel funksioneel en effektief as ’n span kan saamwerk.
Die Klein Prinsie
Die klassieke verhaal van die Klein Prinsie word vertel deur ‘n vlieënier wat ook die skrywer, Antoine de Saint-Exupéry, sou kon wees.
5 November
Guy Fawkes se poging om koning Jakobus I en die Britse parlement op te blaas misluk.
3 November
Die Russiese ruimtetuig Spoetnik 2 word gelanseer met die hond Laika aan boord.
Pretoria se spoke wag vir jou …
Het jy al gehoor van Pretoria se bekendste spookverskynsels soos die twee meisies in die Erasmushuis, Elfie in die Victoria Hotel en die man wat destyds deur ‘n gees in die Schubartparkwoonstelle geklap is?
