In samewerking met die landskap- en visuele kunstenaar Strijdom van der Merwe word die Arnold de Jager-renbaan buite Oudtshoorn gebruik om 'n produksie te skep wat al die sintuie raak.
Rudi Muller
Rudi is 'n easy going ou met 'n goeie sin vir humor.
Some Mothers’ Sons
Dit is die middel tagtigerjare. Braam Visser is 'n jong prokureur.
Man
Eendag was daar 'n man. Die man het geglo. Hy het geglo dat: sy baas van hom hou, sy vrou van hom hou, sy kollegas van hom hou en sy kinders mal is oor hom en toe een oggend skrik hy wakker.
… is die muis baas?
... is die muis baas? is losweg gebaseer op die Britse stuk Fringe Benefits.
Partytjiepret!
In Partytjiepret! lei die skrywer jou deur elke stadium, van die beplanning en uitnodigings, kos en versier idees deur tot by temas en vermaak.
Moeders en Dogters
Corlia Fourie vang Suid-Afrika se ontstuimige geskiedenis en die tyd wat verandering in Suid-Afrika ingelui het, vas in 'n roerende drama oor menslike verhoudings.
Die Legende van Timbuktu
Die Legende van Timbaktoe (Timbuktu / Tombouctou) het moontlik sy ontstaan gehad toe die keiser van Mali sy pelgrimstog na Mekka onderneem het via Kairo in 1324. Die Egiptenare was vreeslik beïndruk met die hoeveelheid goud in die keiser se besit.
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie.
wat doen rocco de villiers vir krismis wanneer provinsiales in die poele baljaar?
"Johannesburg is fantasties oor Kersfees - al die kinders, prams (asook die grootmense s'n) is waar daar meer as vyf liter soutwater in die poeletjies staan."
