'n Koppige ou wewenaar wat sy seuns afgesweer en verlaat het, keer onverwags terug na sy plaas met 'n nuwe, heelwat jonger bruid.
Goree
Adam Small se sterk biografiese drama The orange earth belig die komplekse verhouding tussen 'n gevangene en bewaarder.
Naledi Toekennings 2006
Die Naledi-pryse bekroon professionele hoofstroom-produksies wat in 2005 in Gauteng opgevoer is.
Hedda Gabler
Hedda, die dogter van 'n generaal, is getroud met die stompsinnige Tesman en voorsien 'n lewe van middelklas-verveling.
St Tuiglik
Suikerbos Uitgewers stel op 15 & 16 Maart die debuutbundel van Bronkhorstspruit se digter, Piet de Jager, by die Centurion Teater vry. St Tuiglik is die naam van die produksie en Ouhout is die bundel se naam.
Die Melkbos Passie
Paasfees 2006 in Melkbosstrand beloof iets uniek - met 'n aanbieding van 'n unieke passiespel - eie aan Afrika!
Dwelms
As daar ´n huis of ´n skool in Suid-Afrika is wat kan sê dat hulle nie dié boek dringend nodig het nie, is hulle óf baie, baie gelukkig, óf hulle leef in ´n droomwêreld.
Siener van Rensburg – Boodskapper van God
Volgens die agterblad van die boek is Siener van Rensburg - Boodskapper van God, die verhaal van ´n ware profeet wat die toekoms van volkere vooruit kon "sien".
Die Tafel
Ses sketse oor die huwelik deur Saartjie Botha, Jeanne Goosen, Henrietta Gryffenberg, Leon Kruger, Malan Steyn en Chris Vorster.
Sukses Deel VI : Gaan jy suksesvol wees of nie
As jy die oefening hieronder doen kan dit vir jou 'n idee gee of jy suksesvol gaan wees in jou besigheid of nie. Dit sal ook vir help om jouself en jou toekoms te verstaan.
