Vandag by 'n Valensdagontbyt van AfriForum het Tossie Lochner, die Afrikaanse stem uit Italië, verklaar dat sy na jare in Europa permanent na Suid-Afrika wil terugkom en die hulp van AfriForum se Kom Huistoe-Veldtog inroep.
Magda mag ma menopause hê
Sy is die bedonnerde vrou wat hul Magda noem. 'n Ma, 'n lover, 'n séance en 'n vrou in haar oorgangsjare.
Die Rooibosriel
Sien die jongmense met die oorfone in die ore is mos horende doof en sienende blind, maar Ouma Makkie roep vir Pieternella Boom om die stories wat in die riel opgesluit is, oop te maak.
Finaliste vir 2006 Sanlam-teaterprys
Die derde Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater sal vanjaar by die Aardklop-kunstefees tussen die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat en Tshwane Universiteit vir Tegnologie uitgespook word.
Drie Dosyn Rose
In die eerste toneel worstel 'n jong losbol met die besluit of hy met die vrou van sy drome moet trou, maar tot sy verbasing het hy sy bedenkinge.
Molière se Ipekonders
Toe Molière in 1672 aan La Malade Imaginaire of Ipekonders, soos die Afrikaanse vertaling heet, begin werk het, het hy geweet hy is sterwend.
Gedigte van Louinne
Sy dink baie aande so, die meisie met die naam
Bid
As jy 'n gereelde MK89-kyker is moes jy al Radio Suid-Afrika se ontnugterende video, Bid, te siene gekry het.
Wonder jy ook soms
Die "Sultan van Swing" is terug en hy vra Wonder jy ook soms?
Melkstraat
Hier in die land van die Arabiere lees ek met vreugde maar ook met 'n hart vol verlange dat Jan Blohm so 'n opgang maak in die Afrikaanse musiekwêreld.
