Albert Maritz en Paul Eilers
Vitamin R
Rocco de Villiers het per e-pos Haydee Morgan-Hollander se vrae beantwoord oor stigmas, diskriminasie en mirakels in die moderne tyd.
Sanlam-prys vir teater 2006
Dramaturge wat 'n ogie op die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater het en in die spore van George Weideman (2004) en Nico Luwes (2005) wil volg, sal moet begin om hul dramas af te rond.
Faan se trein
Danksy 'n ruimhartige borgskap van Sanlam gaan gehore in ander dele van die land ook die geleentheid kry om die bekroonde KKNK-produksie, Faan se trein, te ervaar - 30 jaar nadat die toneelstuk oorspronklik opgevoer is.
La Traviata
Die tragiese verhaal van La Traviata is die eerste maal in 1848 neergeskryf deur Alexandre Dumas en genoem La Dame aux Camellias.
Dad – Joan Hambidge
In ’n poging om die verhoudings tussen ouers en kind uit te pluis, bied hierdie bundel ’n ander sy van die digter Joan Hambidge.
Nuwe rock talent op die horison – Orkez
Ek het die afgelope ruk so baie van 'n nuwe Afrikaanse Rock band gelees wat hulself Orkez noem, maar ek weet nie wie hulle is of waar hulle vandaan kom nie.
Peter Pan
Peter Pan is ´n goeie weergawe van JM Barrie se oorspronklike werk.
Henry se rate
Hoes. Drink Brooklax.
Gedigte van Magda Swart
Ek stap soms
deur die gange van my hart
loer in by elke kamer
maak soms die laaie oop
en blaai deur elke leêr
