Adam Small se Afrikaanse juweel.
Die Ander Marta
Die Ander Marta is 'n eenvoudige verhaal, maar so aktueel dat dit gehore op KKNK verstar gelaat het.
Die ander helfte
Die drama kyk na die beginsel dat alles wat eens een was en dan twee word, altyd weer een sal wil wees.
Groet die grotman
Die Afrikaanse vertaling van Rob Becker se solostuk, Defending the Caveman, het aan Groet die Grotman 'n Naledi-benoeming besorg as beste produksie van 'n revue.
Cold Mountain
Cold Mountain is ´n positiewe ervaring, maar slaag nie daarin om Anthony Minghella se meesterstuk, The English Patient, te oortref nie.
The Rape of the Lock
The Rape of the Lock is gebaseer op Alexander Pope se satiriese epos, wat verwerk is deur Samantha Coyne.
Manaka – Plek van horings
Pieter Pieterse se nagelate roman speel af in die hart van Afrika.
As my kind siek is: ‘n Tuisgids vir ouers
As my kind siek is is 'n naslaangids tot simptome van kindersiektes en die behandeling daarvan.
Album 3
Nie die eerste band wat nie aan 'n albumnaam kon dink nie, dis vir seker.
Paul Slabolepszy se nuutste
Elize Cawood, is eersdaags te sien in hierdie heerlike komedie.
