Boere is woedend oor die Suid-Afrika se minister van arbeid, Membathisi Mdladlana se uitspraak op televisie dat boer moet "adapt or die".
Suid-Afrikaanse virusse
Die bekendste is sekerlik die Nelson Mandela Virus.
SA dokters in Kanada
Daar werk reeds 1 500 Suid-Afrikaanse dokters in Kanada.
Sakgeld
Tydens die verwelkoming van die 2001 eerstejaars en hul ouers het die dekaan van ´n Suid-Afrikaanse universiteit gê dat R320 per maand genoeg sakgeld is vir ´n eerstejaar.
Britte vol bollie oor alles
Brittanje se minister van binnelandse sake het onlangs ´n lys bekend gemaak van verbode artikels op Britse kampusse.
Nog ‘n DA-lid in pornografie-skandaal
Anwar Ishmail, lid van die DA en verkose LP vir die Worcester-Touwsrivier omgewing, word intern deur sy party ondersoek weens die beweerde gebruik van pornografiese webwerwe.
Wie sal verduidelik?
Sal die Suid-Afrikaanse regering asseblief verduidelik waarom ´n saak van beweerde verkragting, waarin ´n seun van ´n prominente ANC-leier en sy maatjie betrokke was, teruggetrek is?
Gelowig en Gay?
Tydens 'n sinodesitting van die N G Kerk in Wes- en Suid-Kaapland, is ´n voorstel goedgekeur om indringend te kyk na die implementering van ´n Bybelgefundeerde pastoraat aan die gay naaste.
Die gezoem oor die lening
Dit gons glo behoorlik in die binnekringe van die ANC oor ´n lening van R232000 wat aan Linda Zama toegestaan is, sodat sy haar regskoste kon betaal.
Breinkrag syfer weg uit SA
Kundiges is besig om Suid-Afrika op ´n streep te verlaat.