'n Opwindende produksie, waarin van die grootste name in die musiekbedryf se beste treffers op een verhoog aangebied word!
Coenie die nuwe gesig van ATKV
Coenie de Villiers is aangestel as die uitvoerende direkteur: kultuur van die ATKV, met ingang 1 Desember 2006.
Die Bank Windhoek Kunstefees
Die Bank Windhoek Kunstefees vier in 2007 sy vyfde verjaardag en prof. Aldo Behrens skryf die steeds groeiende sukses toe aan spanwerk en professionaliteit.
Dames & Here
Dames & Here bied mense 'n kykie in die wisselwerking en gekruisde kommunikasielyne tussen mans en vrouens.
Die wêreld wil weet
Die wêreld wil weet is bekende skrywer Francois Bloemhof se eerste kabaret.
Nuwe verhoog vir kunstenaars in Soweto
Op 24 September 2006 sal 'n belangrike kulturele gebeurtenis in Soweto plaasvind met 'n sooispit seremonie vir die Miracle Teater, 'n nuwe teaterfasiliteit in Jabavu White City.
Chatroom
Vir 2 aande en 3 vertonings nooi die US Drama Departement jou uit om saam met 6 jongmense die kuberruim te verken.
Teks hongersnood
Die Bestuur van die Thalia Toneelgeselskap van die PUK is met die hande in die hare.
Liefdesbrieven
Tine Ruysschaert en Jo Decaluwe zitten op het podium achter hun lessenaar en lezen liefdesbrieven voor die een man en een vrouw naar elkaar schreven, een gans leven lang.
BreinBliksem
BreinBliksem is 'n verwerking van Fanie Viljoen se jeugroman. Dié skrikwekkende verhaal handel oor die jeug se konflik met hulself, hul portuurgroep en die invloed van volwassenes.
