Die verbeeldingryke poppe- en storieteaterproduksie Kalbasstories is al voor meer as 90 000 mense in Suid Afrika, Kanada, Engeland, Ierland, Argentinië, Mexiko en Turkye opgevoer.
Albert oor Johannes
... ek onthou sy regop dominees-handjies-bymekaar 'pose'
Oom Gert vertel en ander gedigte
Siembamba, Siembamba, Mame se kindjie, Siembamba! Vou maar jou handjies saam, my kind: Hoor tog hoe huil die noordewind! Hier in die kamp is alles stil
60 Goue Kersfees Treffers
Sewentien van Select Musiek se kunstenaars se gesamentlike vertolking van Fredi Nest se nuutskepping Kersfeestyd regoor die wêreld verleen aan dié DVD sonderlinge bekoring.
Reconstructing Alice
Wat kan ons sê? Sonja Haroldt.
Roomkoeke
Dis 20 jaar later. Die hoërskoolreunie. Die tema: die vroeë 80's.
Brecht (Edms.) Bpk.
Lanklaas het studente stem dik gemaak ... gesê wat hulle wil sê, hoe hulle dit wil sê, vir wie hulle dit wil sê ...
Sanlam bekroon jong bloed by Aardklop
Die wenner van die derde Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater, die grootste in die geskiedenis vir die ontwikkeling van Afrikaanse teaterproduksies, is vanoggend by die Aardklop-kunstefees aangewys.
Die uwe … Pottie Potgieter
Die komiese dog roerende verhaal oor die wel en wee van Pottie Potgieter, 'n middeljarige man wat sy werk as boekhouer by Theron, Visser en Dlamini verloor na twintig jaar se diens.
Sneeuwatjie? – ‘n Pantomini
Die geselskap van Aswoestertjie - die Pantomini is terug met 'n splinternuwe Pantomini.
