Akteurspaar Francois Toerien en Nicole Holm speel Suid-Afrikaanse verhoë aan die brand.
‘n “nuwe” teks vir krismis
"Woorde leer", antwoord Paul Eilers op my vraag oor waarmee hy hom gaan besig hou oor die komende kersseisoen.
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.
RSG en Sanlam bekroon ses Radiodramas
Die wenners in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie vir 2005 is pas bekend gemaak.
Mona Lisa Smile
Met: Julia Roberts & Kirsten Dunst Regisseur: Mike Newell Katherine Watson (Julia Roberts) verhuis na New England om kunsgeskiedenis aan te bied by ´n kollege. Sy hoop om haar studente te leer dat daar meer is aan die lewe as om ´n goeie huisvrou te wees. Teen die einde leer hulle vir haar dat daar …
Vandalisme
Voorbrand is gestig in Maart 2003 deur J.Z. Moolman, die sanger en akoestiese kitaarspeler.
Mar-Net
Johannette en Marise de Vos is susters, met een verskil, hulle is 'n tweeling wat kan sing.
Onderhoud met Johannes Kerkorrel
deur Haydee Hollander Johannes Kerkorrel se laaste (gepubliseerde) album voor sy tragiese dood op 12 November 2002 was Die Ander Kant en hierin lê twee bitter ironieë. Die sanger wat gebrandmerk was as 'n sell-out en 'n politieke opportunis wou aanhangers sy sagter, poëtiese sy wys, die kant wat 'n kunstenaar nodig het om die …
Gedigte van Ronel O’Neill
Ag Jirre ek trek inne huis in en n moedeloosgeite pak vi my beet ek hettie meebels nie
Total Radio Takeover
Die idee van die album was om Tuks FM se unieke klank ten toon te stel.
