Ons het Barrie Hough as kunsjoernalis en filmresensent leer ken, maar ook as een van Suid-Afrika se beste jeugromanskrywers, ´n skrywer in voeling met die spreektaal van vandag se jeug.
Musiek sonder grense
Musiek Sonder Grense (MSG) is 'n dubbel-CD teenmiddel teen die lighoofdige popdeuntjies wat gedurig uitgeryg word.
Garfield
"Kan dalk net snaaks en miskien interessant wees." was my eerste gedagte, maar hoe verkeerd kan een persoon wees.
Hidalgo
Hidalgo laat jou onwillekeurig terugdink aan die tipe film waarin jy destyds Omar Sharif sou verwag. Daarom is jy nie verbaas as hy later op die skerm verskyn nie.
Radio Skoonveld
Mallies le Roux se nuwe CD, Radio Skoonveld, het die gees, geskiedenis en hedendaagse samesyn van Suid-Afrika deeglik vasgevang.
Carike in Kinderland 3
Carike in Kinderland 3 is nog 'n mengsel van bekende kinderliedjies (uit die ouers se kinderdae).
Kersfees Klavier
Weg is die groot knop wat jy kon draai of druk om by jou gunsteling stasie uit te kom.
A Beautiful Noise – On A Hot August Night
Robbie Williams het met sy stuitige glimlag tot by no.1 in die VK gekom, maar in Suid-Afrika behoort no.1 aan Steve.
Adriaan
Van kind's af was hy al lief vir die verhoog. Sy eerste optredes het in die kerk begin.
Afrikaans sal ek altyd wees
Ronald Rupert Opperman, gebore en groot geword in Springs, is beter bekend as Ronaldo in die musiekindustrie.
