Wat is geel en blou?
Klapperhaar slaap nie stil nie
Die eise wat grootwordjare op die Kaapse Vlakte aan mense stel is vir nie-inwoners van die gebied grootliks ´n geslote boek.
Die geluk van onsin
Die lewe is ´n optog in alle soorte kostuums, ´n bonte mengelmoes.
Oopkop
Dirk Nagtegaal se gids tot die lewe.
Alternatief op sy beste
Hoekom Alternatief? Ek verstaan dat dit dalk 'n bemarkbare begrip, maar vir my is dit 'n belediging as mense soos David Kramer as "Alternatief" aangebied word. Kramer is een van die beste liriekskrywers ooit in Afrikaans! Wat ek teen hierdie tipe kompilasie het is dat ek so te sê al wat 'n liedjie is reeds …
Brief uit die Kolonies
Marius Crous se debuutbundel is ´n moderne Suid-Afrikaner se reis deur koloniale Afrika.
The Passion of Christ
The Passion of Christ teer skaamteloos op ons emosies en is niks meer as ´n stuk fundamentalistiese propaganda nie.
Wrok
Die meeste Suid-Afrikaanse groepe en kunstenaars verkies om die veilige pad te loop. Maar dan kry mens Battery 9 wat nie bang is om te waag en die konvensionele grense oor te steek nie.
Die somervakansie wat te lank was
Willem is soos enige ander standerd 9-seun wat hou van sokker en dans, behalwe in een opsig: sy linkerhand is gebreklik en in plaas van vingers eindig dit net in ´n soort vin.
Kitaar my siel
My groot baas, sy grusaamheid homself die groot Q het verlede week vir my hierdie cd gegee om oor te skryf.
