NG sussies de bliksem in

NG sussies is die bliksem in, want in die kerk is hulle stem deesdae doodstil. Die met die broeke wil hulle nie ´n spreukbeurt gee nie. So sê prof. Christina Landman, hoogleraar in kerkgeskiedenis aan Unisa. Moet nie vir Landman agter die poedingtafel by die basaar verwag nie. Sy is ´n kwaai kat wat alle …

Jonk vs Oud

Johan Rossouw het onlangs geskryf oor die Afrikaner debat: "Opmerklik in die debat is egter die afwesigheid van die gesprek tussen die jonger en ouer generasies ... Weens die abnormale situasie waarin die Afrikaner gemeenskap hom na die val van apartheid bevind, kan die jonger en ouer generasies egter in ´n meer produktiewe verhouding staan …