Die van julle wat die 31ste Augustus jou banksake wou doen by ABSA deur die internet het ´n onverwagse meevallertjie/skok gekry.
Woes in die Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse regering het aangekondig dat daar 'n chroniese tekort aan kondome is in die provinsie. Dit verklaar die provinsie se inwoners se winter-tydverdryf.
Seks en godsdiens
Wat het seks en godsdiens nou eintlik met mekaar te doen? Dit is Prof. Christina Landman se nuwe vraag aan ons.
U eie keuse
U eie keuse is die program met die langste loopvlak op radiosondergrense, oftewel RSG en dus die oudste Afrikaanse radioprogram wat steeds op die lug is.
‘n Ritsel innie rietbos
Sonja Herholdt is al amper 25 jaar in die vermaaklikheidbedryf en sy spog met meer toekennings as die meeste ander Afrikaanse sangers.
SQQ is ‘n belewenis
As daar 'n groep is wat Afrika en die Westerse wêreld laat hande vat, is dit Soweto String Quartet.
Hiep-hiep Hoera
Dis 'n hele paar jaar sedert Randall Wicomb met 'n nuwe CD na vore gekom het.
Storm in Eden
Storm in Eden is Eugenie se solo debuutalbum, waarin sy 'n kontemporêre styl vermeng met Afrika-klanke, wat 'n heel verrassende produk tot gevolg het.
Die Beste Afrikaanse Album in die Wêreld … Ooit
Die titel van dié album is 'n groot aanspraak om te maak en daar sal lank gestry kan word oor of die 42 nommers regtig die beste is wat daar is.
Stoel-seks
Kyk wat doen jou meublement agter jou rug.
