Dit het die 3de Februarie bekend geword dat die voormalige hoof van die CIA, John Deurch, se rekenaar by die huis gebruik het om na porno werwe te kyk en om geklassifiseerde inligting na te gaan. Dit is ook nou bekend dat hy gereeld e-pos boodskappe ontvang het van ´n Russiese wetenskaplike in Europa. Deutch …
Wetenskaplikes vind oorsprong van Aids
Navorser Bette Korber en kollegas het na bewering verlede Dinsdag, met behulp van ´n kragtige rekenaar by die Los Alamos Nasionale Laboratorium, die oorsprong van die Aids-virus bepaal. 'n Rekenaarmodel is gebruik om die verskeie mutasies van die HIV virus te bereken en te bepaal wanneer dit van sjimpansees tot die mens oorgedra is. Die …
Highlander IV
"We are the seeds of legend" sê Christopher Lambert, so asof ons nie kan lees wat voor ons op die skerm verskyn nie.
Hackers saai chaos
In die grootste aanval van sy soort het ´n klomp kwaijonge van die gewildste webbestemmings in die wêreld tot stilstand gedwing. Gewoonlik is dit die klein outjies wat deurloop, maar hierdie keer was dit die ou grotes soos Yahoo, Amazon, eBay, CNN, eTrade, Buy.com, ZDNN en Datek wat ´n DoS aanval ondergaan het. Voor almal …
Spaanse burger
´n Burgermeester in Spanje het die Guinness Book of Records gehaal as die swaarste eerste burger ter wêreld. Jose Manuel Barros van die dorp Porrino weeg 185 kg. Gee ons so 5 jaar kans en Suid-Afrika het die top 50.
Lag weer oor die dag wat kom
Daar is baie selfhelp boeke oor die emosionele kwessie van seksuele molestering in Engels beskikbaar. Danksy Struik Christelike Boeke en Yvonne Retief is daar nou ook een in Afrikaans wat die duisende slagoffers van hierdie verskuilde misdaad kan help om weer te lag oor die dag wat kom. Geskikte terapeute is dikwels net in stede beskikbaar. Dit …
The World Is Not Enough
Wat kan dan nou gesê word oor die man wat ´n lisensie het om dood te maak?
Wing Commander
Die fliek is gegrond op die geslaagde rekenaar-speletjie en speel af in die jaar 2654 tydens ´n bloedige oorlog tussen mense en die bose ruimte-ras Kilrathi.
Mal- en ander stories
André P Brink het in die loop van verskeie jare 'n paar honderd sketse in Beeld, Rapport en later in die rubriek Dopstories in Wynboer gepubliseer.
Jesus’ Son
Jesus' Son is die nuuste film op die rak oor junkies.
