Aanpas of vlieg? Tannie Evita Bezuidenhout, Kidi Amin, Pik Botha. Nowell Fine, Piet Koornhof, Mevrou Petersen, die ou Krokodil, Madiba en die dansende DA kom tot ons redding.
Sleutelwoord Argiewe:ANC
Geweerskote by Malema se huis
Skote is buite Julius Malema se huis in Seshego, Limpopo, afgevuur nadat die ANC aangekondig het dat die omstrede leier van die ANC-jeugliga uit die regerende party geskors is.
ANC-wyn
‘n Reeks wyne wat die ANC se eeufeesvieringe gedenk is pas bekendgestel.
Marc Lottering oor ANC-eeufees
ANC vervoer 1 000 lede per trein na Bloemfontein vir eeufeesvieringe. Die hoofgereg wat op die trein bedien word, is GRAVY.
ANC-gholfdag in Bloemfontein
Op die eerste dag van die ANC se eeufeesviering in Bloemfontein het verskeie hoës deelgeneem aan ’n gholftoernooi by die Schoeman Park Gholfklub.
Die Redaksie 7: Almal welkom in Bloem!
Die ANC se eeufeesvieringe vind vanjaar in Bloemfontein plaas.
Truman Prince skuldig aan dronkbestuur
Truman Prince, ANC burgemeester in Beaufort-Wes, is in die Laingsburg-landdroshof skuldig bevind op ’n aanklag van dronkbestuur.
Henry Jeffreys bedank
“Die redakteur van The New Age, Henry Jeffreys, het bedank, het dié koerant Dinsdag aangekondig.”
Siener Malema
“Die ANC gaan al die munisipaliteite in die land wen, het Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, op ‘n verkiesingssaamtrek by die ENB-stadion in Johannesburg gesê.”
Julius en die “ANC nagklub”
“Die ANC het Maandagaand inderhaas ‘n verklaring uitgereik waarin hulle hulself distansieer van die president van ANC-jeugliga, Julius Malema, se nuutste uitlatings.”
