‘n Gulde geleentheid wag op 6 Julie vir Vryfees-gangers wat ’n ware Suid-Afrikaanse ervaring wil beleef.
Sleutelwoord Argiewe:ANC
#NAF Hinterland
Dis 1899 en die legendariese kolonialis Cecil John Rhodes kom in Kimberley aan, kort voor die Boere aanval.
Malema-skildery te gewaagd vir Bloemfontein
‘n Hoërskoolleerling se satiriese skildery van Julius Malema mag nie by Bloemfontein se jaarlikse skou uitgestal word nie, omdat dit “te polities” is.
Die laaste Afrikanerleiers, deur Hermann Giliomee
Die gevierde historikus Hermann Giliomee beskou die val van wit regering in Suid-Afrika uit ‘n prikkelende nuwe hoek
ANC negatief oor Agang SA
Die ANC se eerste reaksie op dr. Mamphela Ramphele se nuurgestigte politieke platform, Agang SA, was duidelik negatief.
Belasting vir gegradueerdes
Dit het bekend word dat die die ANC verlede jaar ‘n resolusie aanvaar het om ‘n belasting te hef op gegradueerdes.
Die laaste Afrikanerleiers
Die gevierde historikus Hermann Giliomee beskou die val van wit regering in Suid-Afrika uit ’n prikkelende nuwe hoek.
Verskeie uit Noord-Kaapse se bates bevries
Geboue, erwe, plase en motors tel onder die 147 bates van 37 respondente wat weens die Trifecta-bedrogklagte deur ’n bevel van die hooggeregshof in Kimberley bevries is.
Dis net ‘n koeksister en mosbolletjies
Die oproer rondom die skildery van Jacob Zuma het Tannie Evita Bezuidenhout stomgeslaan.
Eindstryd: Geheime gesprekke en die einde van Apartheid
“In Mei 1989 kontak die Intelligensiediens my. Ek is totaal en al onvoorbereid op die versoek.”
