Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:ANC

Vyf redaksielede vort voor druktyd

“Vyf redaksielede van die nuwe nasionale dagblad, The New Age, het Dinsdag kort voor druktyd uit hul poste bedank.”

Gepubliseer deurRoekeloos20/10/2010Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ANC, Atul Gupta, Gary Naidoo, The New AgeLos kommentaar op Vyf redaksielede vort voor druktyd

ANC-koerantuitgewer in hegtenis

“Die sakeman en uitgewer van die nuwe ANC-gesinde koerant The New Age, Atul Gupta, is die naweek in hegtenis geneem nadat hy geweier het om deur die polisie deursoek te word, het ‘n beampte gesê.”

Gepubliseer deurRoekeloos27/09/201024/02/2012Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ANC, Atul Gupta, Bheki Cele, Duduzane Zuma, Essop Pahad, Jacob Zuma, Rajesh Gupta, Sowetan, The New Age, The ThinkerLos kommentaar op ANC-koerantuitgewer in hegtenis

Mandela afgeluister

Die Sunday Times het die naweek berig dat oudpresident Nelson Mandela se huis in Houghton met afluistertoestelle toegerus voor die ANC se nasionale konferensie in 2007.

Gepubliseer deurRoekeloos23/08/201022/08/2010Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ANC, Nelson Mandela, Sunday TimesLos kommentaar op Mandela afgeluister

Joernalis erken pro-ANC stories

“‘n Gewese joernalis van die Cape Argus het uiteindelik bewerings erken dat hy in die geheim as ‘n beeldpoetser vir Ebrahim Rasool, gewese ANC Wes-Kaap premier, gewerk het …”

Gepubliseer deurRoekeloos30/06/2010Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ANC, Ashley Smith, Cape Argus, Ebrahim RasoolLos kommentaar op Joernalis erken pro-ANC stories

Ramokgopa in of uit?

Beeld berig vandag dat die burgemeester van die Tshwane, Gwen Ramokgopa, bedank of gaan bedank.

Gepubliseer deurRoekeloos30/06/201001/06/2020Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ANC, Beeld, Carte Blanche, Gwen Ramokgopa, Julius Malema, Paul Mashatile, TshwaneLos kommentaar op Ramokgopa in of uit?

ANC maak glo R1 miljard uit kragstasie

DA-leier Helen Zille het Vrydag meer besonderhede bekendgemaak oor Eskom se leningsaansoek by die Wêreldbank.

Gepubliseer deurRoekeloos05/04/201004/04/2010Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ANC, Chancellor House, DA, Eskom, Helen Zille, Hitachi Power AfricaLos kommentaar op ANC maak glo R1 miljard uit kragstasie

Raadslid molesteer glo kinders

‘n ANC-raadslid, wat ook ‘n onderwyser is, het na bewering jong kinders molesteer.

Gepubliseer deurRoekeloos10/09/2009Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ANC, Frankfort, Hoërskool Mfundo Thuto, Kanono Kanono, MafubeLos kommentaar op Raadslid molesteer glo kinders

Zille en die spioene

Die koerant Rapport beweer die ANC het “’n netwerk van spioene” – in die gedaante van staatsdienswerkers – in die Wes-Kaap ontplooi om op sekere kabinetslede van me. Helen Zille, Wes-Kaapse premier, te spioeneer.

Gepubliseer deurRoekeloos17/05/200917/05/2009Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ANC, Helen Zille, RapportLos kommentaar op Zille en die spioene

AfriForum en Zuma praat oor misdaad

AfriForum en die president van die ANC, Jacob Zuma, het vanoggend in Johannesburg vergader.

Gepubliseer deurRoekeloos04/03/200902/10/2019Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: AfriForum, ANC, Jacob Zuma, Kallie KrielLos kommentaar op AfriForum en Zuma praat oor misdaad

Nuwe name vir die noorde

Die ANC in die Noordelike Provinsie het aangekondig dat hulle omtrent alle dorpe in die provinsie teen die einde van Februarie wil verander om ´n breuk te maak met die verlede.

Gepubliseer deurRoekeloos05/02/200213/09/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ANC, Ellisras, Louis Trichardt, Nylstroom, Pietersburg, Potgietersrus, Tzaneen, WarmbadLos kommentaar op Nuwe name vir die noorde

Posts pagination

Nuwer artikels 1 2 3 4 5 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Lente in die lug – Amira Willighagen
  • Richann Brüssow – Mielielande
  • Die grot
  • Carmen van Tonder se Oorlog
  • Gedigte van Deslin Fortuin

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier