Platteland is ’n samestelling van David Kramer-liedjies, gesing deur David Kramer, Carlo Daniels en Anray Amansure.
Sleutelwoord Argiewe:David Kramer
Afrika my verlange / Afrique mon désir
Afrika my verlange / Afrique mon désir is `n 90minute multi-media, wêreldmusiek-produksie met David Kramer as regisseur, en met musikante Laurinda Hofmeyr, Schalk Joubert en die Afrique mon désir Ensemble.
Ek wil net huis toe gaan
David Kramer en Koos Kombuis sing ’n nuwe liedjie saam.
Amper famous
Amper famous vertel die storie van ’n jong man van Okiep wat besluit om in sy moedertaal, Namakwa-Afrikaans, te skryf en rap.
Fugard mannekyne
Deur die Fugard Teater se ontvangs tot agter die gordyne van Kanala.
Nobody’s Died Laughing
Die dokumentêr, Nobody’s Died Laughing, handel oor die lewe en werk van die kunstenaar en aktivis Pieter-Dirk Uys.
Stoksielalleen
David Kramer en V I T O
Kanala-onderhoud
David Kramer praat oor Kanala wat tans by die Fugard in Kaapstad speel.
#suidoosterfees Distrik Ses Klassique
Van operasangers tot balletdansers kom uit die strate van Distrik Ses. Meeste van hulle was lede van die Eoan Groep wat kuns in Distrik Ses aan die gang gehou het.
#suidoosterfees David Kramer : Onder die spanspekgeel maan
David Kramer gaan sy rooi velskoene blinkvryf, die snare van sy blikkitaar instem en sy porkpie-hoed styf op sy kop vasdruk, want dis weer tyd om musiek te maak dat die biesies bewe.