David Kramer se Stokoud en Splinternuut is die viering van ‘n leeftyd van liedjieskryf.
Sleutelwoord Argiewe:David Kramer
Kalahari Karoo Blues
Kalahari Karoo Blues is David Kramer se eksklusiewe konsert vir Kaapstad.
Stokoud en Splinternuut
David Kramer se Stokoud en Splinternuut is die viering van ‘n leeftyd van liedjieskryf.
2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Eksie Ou
Jack Parow se tweede album, Eksie Ou, word binnekort vrygestel.
David Kramer: ’n biografie
David Kramer: ’n biografie is die eerste boek oor die lewe en loopbaan van dié geliefde musikant.
Iets vrot in die Vrystaat
Die Sowetan berig dat stakende munisipale werkers gister riool gestort het op die trappe van die munisipaliteit in Bloemfontein.
David Kramer teen hidroliese breking
David Kramer maak sy stem dik teen hidroliese breking.
Kramer se Karoo
Met die Swartberge in die verte sing David Kramer en sy orkes van sy mooiste Karooliedjies terwyl die maan opkom.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
