deur Emile de Villiers
Sleutelwoord Argiewe:Emile de Villiers
Hannes die huilebak
Op ‘n klein plattelandse dorpie word sekere mense se bewegings onwillekeurig fyn dopgehou.
Lekkers bly lekkers soos lekker lekker bly
Lekkergoed maak nog altyd ‘n mens se hart week en jou tande sleg!
Elke hond kry sy dag
Wat is mooier as ‘n draaijakkals op volle vaart? Met daardie vosstert word die liggaam met die fynste balans gestuur om keer op keer sy agtervolgers die loef af te steek as hulle in die lug hap.
Die selfoon in patriargale perspektief
Ou Dok, patriarg wat hy is, vertel my van sy en tannie Claude se ervaring met hul selfoon. Die kinders het so aangehou …
In en om die pastorie
Die kerk verleen hom juis ‘n groeiplek te wees vir karakters, want binne die kerklike omgewing is hulle veilig. Kom ons erken dit dat hulle die mense is wat kleur aan die lewe gee.
‘n Heilige in Malawi
Volgens sommige was dit per toeval dat hy ons pad gekruis het, maar ons weet van beter …
Huisbesoek
In die tyd toe ek en Hermien op Heidelberg ontvang is, was daar ‘n hele aantal vrome geloofsvaders en -moeders wat ons hande geval en ons begelei het. Dit was nou nie van die wal tot in die sloot nie, maar van die sloot tot op die wal. Hulle was die mense wat met die eenvoud van hul geloof vir jou as sogenaamde “Godsman” die pad aangedui het en soms ook betig het.
Om te verdwaal
Meer mans verdwaal as vrouens, word deur “gesaghebbende” bronne geskinder.
Van hopeloos tot hoopvol
In ons samelewing sien ons siekes en swakkes, bedelaars en sukkelaars, en sien op hulle neer as Les Miserables, mense wat dag vir dag voortploeter om te oorleef, soos Topol sê in Fiddler on the Roof: “as shaky as a fiddler on the roof trying to scratch out a simple little tune.”
