Wie sê jou hart is net ‘n pomp?

Christiaan Barnard het die wetenskaplike denke onderskryf dat die hart net ‘n pomp is wat bloed in die liggaam pomp en dat die pomp van ‘n ander mens se liggaam soos ‘n tweedehandse motoronderdeel, net met ‘n bietjie groter omsigtigheid gehanteer word, want dit is per slot van sake ‘n mens met wie jy werk.