Koos du Plessis is nie verniet reeds toe hy nog geleef het deur literêre mense, die media en die kultuurwêreld as ‘n digter in eie reg vereer nie.
Sleutelwoord Argiewe:Lize Beekman
Op ‘n klein blou ghoen
Die titelsnit van Amanda Strydom se nuwe album Op ‘n klein blou ghoen is heel gepas gekomponeer in die Sterrewagteater in Bloemfontein.
Iemand het gesê
Sedert die bekendstelling van haar debuut-album Eyes of a Child in 1997, het Lize Beekman haarself gevestig as een van ons land se voorste liedjieskrywers en sangers.
