“Daar is meer poësie in die sneeuvlokkie en toktokkie, as in die letterkunde, want die aarde is deur ʼn digter gemaak …”
Sleutelwoord Argiewe:Lize Beekman
#Woordfees 15 Vroue
Vyftien bekende musiekkunstenaars.
Terra Naomi
Terra Naomi, ‘n sanger-liedjieskrywer van Los Angeles, toer gereeld in Europa en die Verenigde Koninkryk, maar op 24 Augustus is Suid-Afrikaners gelukkig om haar te kan sien, hoor en beleef.
#Vryfees2013 na hartelus
As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Genade
As jy selfs nóg ‘n bietjie nader aan jou geliefde wil sit, kan jy met ‘n geruste hart jou plek bespreek vir die musiek van Lize Beekman met haar vertoning “Genade”.
Vryfees 2012 Telbord
Ons teiken nou die #Vryfees in Bloemfontein om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor vanjaar se produksies en kunstenaars.
20 Hande 1 Hart
Een trekklavier, drie klaviere, tien pianiste, twintig hande – maar net een hart.
Woordfees 2012 Telbord
Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
Gewildste Woordfees-produksies
Die gewildste produksies by vanjaar se Woordfees. Die lys word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook en Twitter nadat hulle die produksies gesien het. #Woordfees
Lize Beekman: Woorde het vlerke
Musiek is ’n universele taal wat sonder onderskeid met al wat ’n mens is gesels.