Nagtegaal teksprys finaliste vir 2009

Die entoesiasme en standaard van toneeltekste wat inskryf vir die Nagtegaal teksprys bewys dat Afrikaanse teater aan die lewe gehou word deur hoopvolle en talentvolle dramaturge.

Kovsies maak skoonskip met Die Begrafnis

Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is vandag by die Absa KKNK op Oudtshoorn met die 2008-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater bekroon.