As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Sleutelwoord Argiewe:Radio Kalahari Orkes
Heuningland
Die gewilde Radio Kalahari Orkes is terug met hulle derde album, Heuningland.
Wie was David de Lange?
David de Lange het veral musiek gemaak vir diegene wat net vermaak wou word met lekker musiek.
Stoom Radio
Hierdie is nou ‘n CD wat mens nie te veel jou mond oor wil uitspoel nie.
