‘n Road movie en ‘n chickflick vir Afrikaanse teater.
Sleutelwoord Argiewe:Stephanie Hough
Sneeuwitjie en die sewe dwerge
Spektrum en Stercus produksies gaan voort met hul vernuwing van klassieke sprokies met Sneeuwitjie en die Sewe Dwerge.
Geklits
’n Gedugte span aktrises, ’n formidabele pianis en jare lange vriendskapsbande en siedaar ’n wenresep!
Skoonlief en die Ondier
Spektrum Kinderteater se jongste verwerking van sprokie is Skoonlief en die Ondier.
Derde Party
Drie krismispaarties oor drie jaar, bygewoon deur drie ooglopend gelukkig getroude paartjies, ‘n derde party en ‘n hond wat weier om by sy eie huis te bly.
Etenstyd
Etenstyd is ‘n vertaling van Steven Berkoff se Lunch deur Adriaan Meyer.
Raponsie – ‘n Poppekas
Raponsie word in ‘n toring opgesluit deur ‘n nare heks wat haar van almal wil weghou.
Jan en die Boontjierank
Spektrum en Stercus produksies, twee gevestigde produksiehuise, span weer saam om die sprokie, Jan en die Boontjierank, op die planke te bring.
Stoot
Stoot is ‘n onmisbare buitelug-kunservaring geskep deur die internasionaal bekroonde landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe, Schalk van der Merwe en skrywer en regisseur Gaerin Hauptfleisch.
Moegoeman en die Afrikane
Die produksie ondersoek, met behulp van satiere, komedie en fisieke komedie onder andere die term Afrikaan.
