Daar is duidelik net mooi geen enkele uitdaging wat die magtige Suid-Afrikaans vervaardigde Hilux nie te bowe kan kom nie.
Sleutelwoord Argiewe:Toyota Hilux
‘n Trotse geskiedenis as maatstaf
Die Toyota-Motorkorporasie het die Hilux in 1967 in Japan bekend gestel.
‘n Reeks van 18 modelle
Die jongste hersiening van die Hilux-eentonbakkiereeks beteken dat kopers voortaan sal kan kies uit 18 verskillende modelle wat voorsiening maak vir die wydste moontlike spektrum bedryfsbehoeftes.
Outomatiese dieselmodelle vir verfriste Hilux-reeks
Toyota Suid-Afrika het die Hilux-bakkiemodelreeks pas verfris. Die produkreeks is terselfdertyd hersien en uitgebrei met drie nuwe modelle aan die bopunt van die reeks, waarvan twee outomatiese dieselmodelle is.
Hilux bring sy kant in opleiding van wildwagters
Toyota, in samewerking met die Vereniging van Wildwagters van Afrika, het ‘n gedugte nuwe inisiatief van stapel laat loop wat toegespits is op die nasionale parke in Suider-Afrika.
Gewilde Hilux verbeter
Toyota het ‘n aantal spesifikasieverbeterings aan die gewilde Hilux-bakkiemodelreeks aangekondig.
